Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Tredenham Boutique Hotel

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir The Tredenham Boutique Hotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Martin F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n besondere ervaring vir ons albei. Sal weer daar wil oorbly.

Groot gerieflike kamer met al die nodige geriewe. Parkering veilig en 15m weg. Uitstekende aandete en ontbyt. Omgewing pragtig en doeltreffend. Uitstekende diens. Beslis nommer een vir volgende bespreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom L
Enkelreisiger

Uitstekend geplaas, veilig met wonderlike diens en 'n goeie restaurant.

Uitstekend geplaas vir reisigers - naby aan die N1 met 24-uur diens. Baie veilig in 'n sekuriteitskompleks. Goeie waarde vir geld en 'n uitstekende restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nina V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina V

Brilliant place end-to-end.

The staff are helpful, friendly and knowledgeable, the rooms are super - will definitely use again. So easy to get to when travelling between Western Cape and Gauteng - quick nip off the freeway and you're there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tom L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornagverblyf naby die N1 met heerlike etes.

Tredenham is een van daardie min verblyfplekke landwyd wat werklik hoë standaarde te alle tye handhaaf en dit op 'n manier aanbied wat jou laat goed voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donette S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Donette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, gerieflik & voel tuis.

Naby hoofweg, perfek geleë vir 'n pitstop van die Kaap terug huistoe. Die restaurant lewer top gehalte kos. Regtig 'n heerlike vinnige kuier gewees met vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place.

The room was very nicely laid out and we had everything we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sulize D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulize D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning!

Regtig lekker gebly, vriendelike diens, heerlike ontbyt, veilig en maklik om te vind! Sal definitief weer gaan! Baie dankie aan die hele span! Topklas-diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Tom L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n verrassing. Colesberg het my begin teleurstel en ek soek al geruime tyd vir veilige, rustige en lekker verblyf voor en na Colesberg op die N1. Tredenham het plek gekry op my lys van voorkeurverblyf.

Alles positief en nog meer so. Die enigste aspek wat tekort skiet is beligting op hulle trappe en gange wat snags onwettiglik, uit 'n veiligheidsoogpunt, afgesit word. Dit nog sonder enige noodligte of aanduiding waar die ligskakelaars is. My vrou het vroegoggend met ons vertrek in die donkerte 'n trap misgetrap, geval en kon baie seer gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurgens R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jurgens R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Miskien het ons meer verwag vir die prys.

Ons het gevoel dat die algemene netheid effe aandag gekort het. Gang voor ons deur lanklaas skoongevee. Koffiemasjien in kamer buite werking. Ontbyt was niks besonders nie. Om te vergelyk was ons voorheen in 'n ander gastehuis en dit daar skoner gevind met 'n baie beter ontbyt vir heelwat goedkoper. Tredenham se prys skep 'n effe groter verwagting wat ons nie so ervaar het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eerste keer. Sal definitief weer kom.

Groot bederf. Goeie ligging. Baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse en gemaklike verblyf met vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 4, Erfdeel 20, Tredenham Valley Estate, Tredenham Hill, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3YmI3ZDgxLTM0MzctNDQwNy1iYWJhLTA4YmQ0MGU1MTdmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 Unit 4, Plot 20, Tredenham Valley Estate Tredenham Hill 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.051137 26.229452