Pretoria-Oos Akkommodasie by The Tree House | LekkeSlaap
+18
+18

The Tree House

2 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patryshondstraat 881B , Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Tree House bied gerieflike oornagverblyf in Garsfontein in Pretoria.

Dié verblyf bestaan uit 'n gaste kamer op die boonste verdieping. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n spieëlkas en 'n bank. Die eenheid het 'n privaat ingang en het 'n uitsig oor die welige tuin.

Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan in die tuin of op die gemeenskaplike stoep ontspan.

Neem asb. kennis dat daar trappe is wat dalk nie vir jong kinders, ouer mense of gaste met gestremdhede geskik is nie. Ongelukkig aanvaar ons geen besprekings wat minder as 24 uur voor die inklokdatum gemaak word nie.

Slaapplek

’n Bespreking by The Tree House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Tree House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Patryshondstraat 881B , Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Gaste dink The Tree House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patryshondstraat 881B , Garsfontein, Pretoria, 0042, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36BjgkWPbUzR9t4EWf2WVic8bvxqlllCZrLANxFZqx2mqPIWdu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 881B Patryshond Street Garsfontein 0042 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.807492222743 28.30441946627
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za