4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Witzenberg Valley Road, Visgat Farm, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Trout Pod is op 'n krans in die Witzenberg-area met 'n uitsig oor die Olifantsrivier geleë. Dié kothuis is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en ideaal vir kunsvlieghengelaars om bruinforel in die Wes-Kaap te vang.
Die kothuis gebruik sonkrag, bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die toilette het 'n septiese-tenkstelsel en warm water word deur 'n gasgeiser voorsien. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Langs die kombuis is daar 'n knus sitarea en dit lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai, sitplek en 'n houtvuurwarmbad met 'n uitsig oor die omgewing.
Die kothuis het nie 'n TV, WiFi, of selfoonsein nie. Gaste kan in die natuurlike plonspoel langs die rivier afkoel, op 'n vang-en-vrylaat-basis visvang of 'n bietjie voëlkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Coll Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 39
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Witzenberg Valley Road, Visgat Farm, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
- Gaste dink The Trout Pod het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Witzenberg Valley Road, Visgat Farm, Prince Alfred Hamlet, 6840, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang