Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The True Rock

High Noon
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die bekoorlike eenslaapkamereenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die stoep het buitemeubels en daar is braaigeriewe reg voor die eenheid.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stetsons 1
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenslaapkamereenheid het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed en bied slaapplek aan 4 gaste. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis naby.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stetsons 2
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenslaapkamereenheid het 2 enkelbeddens en 1 stapelbed en bied slaapplek aan 4 gaste. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n gemeenskaplike kombuis naby.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Paradiso
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenslaapkamereenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het genoeg kasspasie, 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die skadustoep het buitemeubels en gaste het toegang tot 'n nabygeleë swembad en kroegarea.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Stapelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wrangler 2
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die losstaande tweeslaapkamereenheid is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelslaapbanke. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Wrangler 1
Vanaf
Vanaf R900
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die losstaande tweeslaapkamereenheid is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 4 stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf insluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Stagecoach
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die derde slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die skadustoep het buitesitplek en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n gasstoof en mikrogolf insluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Durango
Vanaf
Vanaf R1 350
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die drieslaapkamerhuis bied slaapplek aan 6 gaste. Twee van die slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet asb. hulle eie handdoeke saambring. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n sentrale TV-kamer met die volle DStv-pakket en 'n pooltafel. Die skadustoep het buitesitplek en braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n gasstoof en mikrogolf insluit.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 54 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 45, Roodekuil, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e9389d397630d7cc60e4e445a289dfa2e2a727456dc541b90b01ecb1aa945dcd7a27c2d04652945d9fa27a481468310bd30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 Plot 45 Roodekuil 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.933905395603 28.358926177025
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem