- Kapasiteit: 43 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Casurina-weg 2, Sea Park, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R770 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die oord spog met 'n vol à la carte restaurant vir die familie. Buitemuurse geriewe sluit die pragtige swembad met 'n uitsig oor die strandmeer, 'n trampolien vir die kinders, en 'n 18-putjie mini-gholfbaan in. Ons strand bied uitstekende visvang- en branderplankry-geleenthede, en is net 100 m weg! Reg langsaan is Tweni se hoofstrand met lewensredders wat reg deur die jaar beskikbaar is, en 'n unieke plonspoel wat baie veilig is om in te swem sodat die grootouers en kinders almal die wonders van die strand in 'n veilige omgewing kan ervaar.
Die Tweni Waterfront het 4 tweeslaapkamer-eenhede, en 3 dubbelkamers. Alle kamers het en suite-badkamers en 'n TV, waaiers, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kamers is almal op die tweede verdieping, met ongelooflike uitsigte oor die strandmeer en oseaan. Die oord bied die volgende om na almal se smaak om te sien: slegs verblyf, B&B en aandete en slegs B&B.
Dit is nie 'n partytjie-venue nie en musiek en geraas word nie toegelaat nie.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- Casurina-weg 2, Sea Park, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Tweni Waterfront Gaste Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Sea Park Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 43 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Casurina-weg 2, Sea Park, Umtentweni, 4235, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom