Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ultimate Beachfront Home

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Elsie Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 20

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir The Ultimate Beachfront Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Suzanne R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne R
Saam met vriende

A great house in a fabulous position right on the beach.

We just loved the fact that the house is right on the beach. Also, we appreciated that our dogs were welcome. The host took good care of us, and the house had all the amenities we needed, including backup power for load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M
Saam met vriende

Asemrowend mooi en so mooi skoon.

Dankie aan Elsie wat heeltyd in kontak was en ons te alle tye welkom laat voel het. Dis 'n lieflike plek en alles is so mooi skoon. Hierdie plek sien my definitief weer. Uitstaande kwaliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M
Saam met vriende

Pragtige see-uitsig.

Ons 2de keer hier en geniet dit vreeslik baie. Die uitsig oor die see is asemrowend mooi. Swembad is heerlik om af te koel na 'n warm dag op die strand. Elsie en Mbali is baie behulpsaam en vriendelik. Dankie vir 'n lekker vakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E
Gesin met tieners

Asemrowende uitsig, hier wil ek vir ewig kon bly!

Die huis het alles wat mens voor kon vra, die swembad heerlik, die uitsig fantasties. Die gasvrou is uiters behulpsaam en vriendelik en uit haar pad gegaan om ons verblyf lekker te maak. Sal beslis terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miguel G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miguel G
Gesin met klein kinders

Perfect place for a breakaway.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy M
Saam met vriende

Asemrowende uitsig en verblyf.

Die huis is pragtig, groot en baie netjies. Die swembad het 'n asemrowende uitsig oor die see. Meer as genoeg spasie vir 'n groep van 10. Strand is stapafstand en baie privaat. Elsie was ook baie behulpsaam gewees. Sal definitief weer hier kom vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 970
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 970
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 970
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umvoti-straat, Blythedale, 4449, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArPsizF6n1UOSuZVWJ8HdEbuSPSR7aBUOL4aexfdj4VZwQMsIAY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 970 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 Umvoti Street Blythedale 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.367015209044 31.355776663389
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem