4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Elm Avenue, Thornhill Estate, Modderfontien, 1645, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Die Urban Elm Gastehuis is 'n lieflike selfsorg-gastehuis met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Thornhill Estate in Modderfontein. Dit is ideaal vir 'n groep vriende of 'n gesin wat op soek is na 'n rustige tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie voorstad in Johannesburg.
Die Gastehuis bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 gedeelde badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n slim-TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat braai en buite-eetarea geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby, met O. R. Tambo Internasionale Lughawe ongeveer 12 km weg. Aktiwiteite in die omgewing sluit verskeie parke, 'n gholfbaan en padelbane in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Julie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 35 Elm Avenue, Thornhill Estate, Modderfontien, 1645, Gauteng
- Gaste dink The Urban Elm Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
35 Elm Avenue, Thornhill Estate, Modderfontien, 1645, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang