The Urban Selfsorg Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Urban is 'n byderwetse selfsorgvilla in die hartjie van Hartenbos. Die huis is sentraal geleë, naby verskeie restaurante, winkels, die strand en die Langeberg-winkelsentrum.

Dié Urban Villa beskik oor 3 gerieflike kamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste bied. Die kamers het lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met DStv, 'n en suite-badkamer en koffie- en teemaakgeriewe.

The Urban Guesthouse het 'n volledig toegeruste kombuis wat gaste na hartelus kan gebruik. Daar is ook 'n gemeenskaplike leefarea en gemeenskaplike braaigeriewe beskikbaar. Veilige parkeerplek agter 'n hek met toegangsbeheer word gebied.

Troeteldiere is ook welkom om saam te kom, mits dit vooraf gereël word.

'n Privaat strand is stapafstand van dié villa af en die omgewing bied verskeie doendinge vir die jongspan en volwasssenes.

Slaapplek

'n Bespreking by The Urban Selfsorg Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

-

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Internet koppeling
  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Urban Selfsorg Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za