by The V8 Guest House | LekkeSlaap
+52

The V8 Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod

Kry 40% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jubilee-straat 4, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 R480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The V8 Guest House is in die bekoorlike dorp Sutherland geleë. Die gastehuis is die ideale basis vir motorliefhebbers, en ook vir gaste wat die omliggende besienswaardighede wil verken.

Verblyf by The V8 Guest House word in 4 eenhede met slaapplek vir 12 gaste gebied. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe, 'n TV en WiFi.

Troeteldiere word op versoek toegelaat. Die V8-eenheid het 'n omheinde tuin vir klein honde. Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en WiFi in. Daar is ook 'n werkswinkel langs die perseel waar ou voertuie en hitsmotors herstel word, wat gaste op versoek kan besoek.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, wildritte, wynproe, fietsry en tennis in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 20 resensies vir The V8 Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Jubilee-straat 4, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Gaste dink The V8 Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R800 R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jubilee-straat 4, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA043947780f4a1473b32f9f796684b0b9fb2e2ad898380cec120cd1e63e6bbf3b175811591a5ba7c9fed754dfaea11e4e4ea7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800, nou Vanaf R480  per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 4 Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.3993446 20.6607935
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem