Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The V8 Guest House

Gastehuis
Ford
Vanaf R1 200
R1 200 R600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, DStv, lugversorging en is oopplan-area saam met die kombuis. Die badkamer het 'n bad en stort. Verder is daar 'n binnebraai, 'n privaat stoep-area, verhit-en-eetgeriewe, 'n elektriese braaipan, mikrogolf, WiFi en veilige parkeerplek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Hou asb. die hekke ten alle tye toe.
Gaste moet asb. hulle kinders van die ou motors en waens op die perseel weghou - dit is onvervangbaar, onveilig en nie speelgoed nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Holden-eenheid
Vanaf R1 200
R1 200 R600
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Holden-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste wat deel en het 'n Chevy-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Let asb. dat die badkamer 'n oopplan-uitleg het. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe, 'n yskassie en WiFi in. Daar is 'n plafonwaaier wat met 'n afstandbeheerder werk asook elektriese komberse en 'n klein lessenaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hou asb. die hekke ten alle tye toe.
Gaste moet asb. hulle kinders van die ou motors en waens op die perseel weghou - dit is onvervangbaar, onveilig en nie speelgoed nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chevy-eenheid
Vanaf R1 200
R1 200 R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het lugversorging en is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders wat deel. Dit beskik oor 1 oopplan-slaapkamer met 'n koningingrootte-karbed en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Daar is ook 'n klein eetarea en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander kamergeriewe sluit 'n TV met die volle DStv-pakket in die hoofslaapkamer, 'n kaggel en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hou asb. die hekke ten alle tye toe.
Gaste moet asb. hulle kinders van die ou motors en waens op die perseel weghou - dit is onvervangbaar, onveilig en nie speelgoed nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
V8-eenheid & Dodge
Vanaf R1 400
R1 400 R700
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 4 gaste (plus nog 2 in Dodge). Dit het 'n koningingrootte-bed met 'n kar se onderstel as bedbasis in die hoofslaapkamer, en 2 enkelbeddens in die sitarea. Al die beddens het elektriese komberse. Dit is perfek vir ’n gesin. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamerarea het ook lugversorging en 'n plafonwaaier wat met 'n afstandbeheer werk sowel as 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas, mikrogolf, elektriese braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n kaggel en 'n TV met die volle DStv-pakket in die hoofslaaparea. Die Dodge-slaapkamer skakel aan die V8 en bied slaapplek aan 2 volwassenes. Hierdie slaapkamer het 'n en suite-badkamer, kombuisie, lugversorging en 'n OVHD-TV. Daar is privaat braaigeriewe en 'n omheinde tuin vir honde. Die huis het 'n gemeenskaplike binnebraai-area. Die Dodge-eenheid kan saam met hierdie eenheid bespreek word indien meer gaste saam wil bly of vir 'n paartjie wat hul privaatheid waardeer.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Hou asb. die hekke ten alle tye toe.
Gaste moet asb. hulle kinders van die ou motors en waens op die perseel weghou - dit is onvervangbaar, onveilig en nie speelgoed nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 3 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 200
R1 200 R600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jubilee-straat 4, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f022db3bacd9f96256f7c7959b091f721eaa7ef048d0ec5a570fecc6216b426242121bbe53b1e1403777b0227cea8ee897c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R600 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 4 Jubilee Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.3993446 20.6607935
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem