The Van Riebeeck Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millerstraat 62, Gordonsbaai, Kaapstad, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Van Riebeeck Apartment is 'n selfsorgwoonstel op die grondverdieping in die veilige Van Riebeeck-kompleks in Gordonsbaai minder as 40 minute vanaf Kaapstad. Die woonstel is 100 m vanaf die hoofswemstrand en naby geriewe, restaurante en kroeë.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes óf 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en 'n toonbank met stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV, 'n bank en 2 sitstoele.
Die Van Riebeeck-kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. Die woonstel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n spasie om te ontspan, want daar word geen partytjies of geraas toegelaat nie.
Gaste moet hul eie elektrisiteit koop
Slaapplek
’n Bespreking by The Van Riebeeck Apartment sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Millerstraat 62, Gordonsbaai, Kaapstad, 7151, Wes-Kaap
- Gaste dink The Van Riebeeck Apartment het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millerstraat 62, Gordonsbaai, Kaapstad, 7151, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom