LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Vic Hotel | LekkeSlaap
+13

The Vic Hotel

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaapseweg 22, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6037, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R990 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

The Vic Hotel is 'n pragtig gerestoureerde Victoriaanse Huis en in Gqeberha (Port Elizabeth), 'n stad in die Oos-Kaap geleë. Dis aan die einde van die Tuinroete, wat langs Algoabaai spog met een van die grootste hawens in die land. Gqeberha (Port Elizabeth) het Blouvlagstrande, historiese geboue, en 'n talle watersport-geleenthede.

Verblyf is beskikbaar in 16 hotelkamers wat elkeen slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer is uniek versier en gemeubileer. Elke kamer het lugversorging, 'n en suite-badkamer, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiegeriewe. Daar is ook gratis WiFi.

Die Vic Boutique Hotel het ook geriewe soos 'n gesellige sitkamer en 'n swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 1 resensie vir The Vic Hotel
Netheid
2.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
2.0/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Kaapseweg 22, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6037, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaapseweg 22, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6037, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMRJj0ik4wKZ5hG847KDXerUD3pVrxfXBRJP8EDCDZYLcBE1Xoj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990  per nag(plek vir 2) 1 5 1 2 22 Cape Road Mill Park 6037 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.962017872188 25.606325268745
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!