Napier Akkommodasie by The Victorian Cow | LekkeSlaap
+46

The Victorian Cow

7 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 35, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Victorian Cow is 'n gastehuis in Napier wat deur die eienaar bestuur word. Dis perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike oorslaapplek onderweg na verskeie besienswaardighede.

Dié gastehuis het 2 kamers wat smaakvol ingerig is. Die kamers 'n normale of 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-stort. Elke kamer het toiletware, handdoeke, 'n haardroër, tee- en koffieskinkbord en tuisgebakte beskuit.

'n Smullekker ontbyt kan op aanvraag gereël word en aandete moet vooruit bespreek word. Wasgoed- en kamerdienste, en braaigeriewe is beskikbaar.

The Victorian Cow is lekker naby 'n paar restaurante, winkels en ander geriewe in die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir The Victorian Cow
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Sarel Cilliers-straat 35, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Victorian Cow het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Napier Overberg Wes-Kaap
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 35, Napier, 7270, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQzYTRlNDI1LWY3NGEtNDEzYS1iMDA3LTdiN2I2ZmYwODA3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 35 Sarel Cilliers Street Napier 7270 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.471003126196 19.896365157078
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za