The Victorian Goose
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palmyra-weg 50, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
- Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Victorian Goose is 'n huislike gastehuis in die pragtige woonbuurt, Nuweland, in die suidelike voorstede van Kaapstad. Die gastehuis is gerieflike geleë slegs 1 km vanaf Nuwelandstadion en krieketgronde, en is ook naby Kelvin Grove Club, Sport Science Institute, Palmyra Junction en Cavendish Square.
The Victorian Goose is in 'n elegante Victoriaanse-styl versier met karakter en sjarme. Verblyf is beskikbaar in gastekamers wat elk 'n en suite-badkamer, TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging en WiFi het.
Die gastehuis bied 'n volledige Engelse of kontinentale ontbyt. Ontbyt kan in die eetkamer of buite by ons bistro-tafels by die swembad geniet word.
The Victorian Goose het 'n swembad en 'n tuin. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek is vir 3 voertuie beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sue Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Palmyra-weg 50, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
- Gaste dink The Victorian Goose het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Claremont Suidelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Palmyra-weg 50, Claremont, Kaapstad, 7708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang