10% af Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Glengariff Akkommodasie by The View | LekkeSlaap
+15
+15

The View

Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R2 200 R1 980 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Glengariff 2, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The View is in Glengariff op die Wildekus tussen Oos-Londen en Chintsa. Die verblyf word in die hele onderste verdieping van die residensiële gebied. Die eienaars woon op die boonste verdieping. Die huis spog met 'n pragtige see-uitsig.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers waarvan 1 en suite is. Die ander 2 slaapkamers deel die tweede badkamer. Daar is bad- en stortgeriewe beskikbaar. Twee van die kamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n slaapbank vir 'n kind. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea, asook 'n stoep en 'n dek vanwaar gaste die see-uitsig kan geniet.

Die kombuis is met 2 yskaste, oond met 'n suigwaaier, gasstoof, mikrogolf en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het 'n TV met DStv Premium en WiFi. Daar is 'n dek met braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die perseel is 300 m vanaf die pragtige swemstrand. Glengariff is 'n klein kusdorpie waar gaste net kan ontspan. Die eenheid is naby die supermark, 'n apteek en restaurante. Daar is ook wildplase in die area en Oos-Londen Lughawe is 40,9 km vanaf die instansie.

Slaapplek

’n Bespreking by The View sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Glengariff 2, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 200
Vanaf R1 980
per nag (vir 6 persone)
was R2 200
Vanaf R1 980
per nag (vir 6 persone)
was R2 200
Vanaf R1 980
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Glengariff 2, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fd40271b585786443216a4c2bbae797df505f35f9fd8a0f52e637e99a3e025e217531248622dba83a62e29083f29ee36260?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 200, nou Vanaf R1 980  per nag (vir 6 persone) 2 Glengariff Glengariff 5259 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 14:00 -32.894806593495 28.088703657546
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za