Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat hierdie vakansieverblyf is, en nie ’n venue om gaste te onthaal nie. Partytjies kan nie gehou word nie. Harde musiek, geskree, ens. word nie toegelaat nie. Die kwotasie word op die aantal gaste wat bespreek uitgewerk en ekstra gaste word nie toegelaat nie.

’n Skoonmaakfooi moet betaal word. Dit is vir linne/handdoeke en algemene skoonmaak. Gaste moet asb. hul eie skottelgoed was.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 750
R2 750 R2 475
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Glengariff 2, Glengariff, 5259, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fd40271b585786443216a4c2bbae797df505f35f9fd8a0f52e637e99a3e025e217531248622dba83a62e29083f29ee36260?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 750 nouVanaf R2 475 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 2 Glengariff Glengariff 5259 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 14:00 -32.894806593495 28.088703657546
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem