Jeffreysbaai Akkommodasie by The View | LekkeSlaap
+8
+8

The View

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Francis-straat, The View No. 1, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The View bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers in Jeffreysbaai. Die woonstel is 15 minute se stap van die strand af en is ook naby winkelsentrums. Die patio en hoofslaapkamer bied gedeeltelike see-uitsigte.

Die woonstel het 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea en 'n beskutte patio. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Basiese beddegoed word voorsien, hoewel ons gaste aanraai om hul eie saam te bring. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met eetgerei, breekware, 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof. Daar is ook 'n wasmasjien in die woonstel.

Die sitkamer het 'n TV en die beskutte patio het 'n eetkamerstel. Daar is 1 onderdakparkeerplek tot gaste se beskikking. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en braai saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by The View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The View
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • St Francis-straat, The View No. 1, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Francis-straat, The View No. 1, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1ODM2MzAxLWVlY2UtNDQyOS04MDEwLTU5YTI3ZjVlMDA1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 St Francis Street No 1 The View 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.047308020049 24.919221103191
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za