The View

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The View is in Kenton-on-Sea geleë en is ideaal vir groot groepe en gesinne. Daar is slaapplek vir 13 gaste. Daar is matrasse vir ekstra gaste, maar hulle moet hul eie beddegoed saambring.

Dié ruim vakansiehuis het 6 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of 2 enkelbeddens en deel 5 badkamers met 'n bad of 'n stort. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en swemhanddoeke saambring.

Neem asb. kennis dat 'n minimum van 6 gaste moet bespreek.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n mikrogolfoond, stoof, oond en 'n yskas. Daar is leefareas op al 3 verdiepings van die huis. WiFi is beskikbaar. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Die huis het braaigeriewe binne en buite en veilige parkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël en die eienaars aanvaar verantwoordelikheid vir enige skade.

Kenton-on-Sea het talle restaurante en strande. Doendinge in die omgewing sluit staproetes en daguitstappies na Sibuya Wildreservaat in.

Slaapplek

'n Bespreking by The View sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 6 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 900 per nag (vir 13 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za