The View
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 560 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The View is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Seepunt, Kaapstad. Hierdie kontemporêre eenheid bied gemaklike akkommodasie vir twee gaste en is gerieflik naby die strand geleë.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief is 'n eetkamertafel met vier sitplekke perfek om maaltye met asemrowende uitsigte te geniet. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV met toegang tot YouTube en Netflix, en gratis WiFi.
Bykomende geriewe sluit in 'n gemeenskaplike swembad op die dak, 'n dakdek met panoramiese uitsigte, en beperkte betaalde parkering beskikbaar op aanvraag.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 126 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang