Vishoek Akkommodasie by The View Apartment 4 | LekkeSlaap
+21

The View Apartment 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

The View Apartment 4 is in 'n seefrontwoonstelblok in Vishoek geleë. Dié ouwêreldse vissersdorpie is bekend vir sy wit strande en warm Indiese Oseaan.

Dié woonstel het 2 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lei na 'n houtdek. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n slaapbank. Die kamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV in die sitkamer en beide slaapkamers. Dual View-kanale is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n houtdek met 'n uitsig oor die see.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by The View Apartment 4 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed Enkelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simonstadweg 43, Sunny Cove, Vishoek, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtNVbbnKXf3FhfXMKtxarJKb867n6tTE5c4CsNvVuuhWTQxVypk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 5) 43 Simon's Town Road Sunny Cove 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -34.1437079 18.436244
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za