Thesen Islands Akkommodasie by The View on Bitou | LekkeSlaap
+37

The View on Bitou

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitou Island B5, Thesen Islands , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The View on Bitou is 'n selfsorghuis wat noord front en uitsigte oor die strandmeer en die Waterfront op die Thesen Islands-landgoed in Knysna bied. Die Thesen Island-landgoed bied 24 uur-sekuriteit, toegangsbeheer, 'n verskeidenheid winkeltjies en restaurante.

Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir 4 gaste en het 2 en suite-kamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninginggrootte-bed en die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg. Die eetarea het 'n tafel vir 8. Die sitarea het 'n platskerm-TV en lei na 'n lieflike groot dek met 'n dak en buite meubels en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by The View on Bitou sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bitou Island B5, Thesen Islands , Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bitou Island B5, Thesen Islands , Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvrS1SFVkt84ku2LA3pZfNb4IS65NnBLOPlbo6dS8RzbziWsaAP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 450  per nag (plek vir 4) B5 Bitou Island Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.046245717717 23.050263232194
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za