Tuinroete Akkommodasie by The Village@ Botlierskop | LekkeSlaap
+30

The Village@ Botlierskop

4 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Botlierskop Reservaat, Klein-Brakrivier, 5603, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 630 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Village@ Botlierskop is teen die agterspansel van die Outeniekwaberge, net 25 km buite Groot-Brakrivier geleë.

Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid kamertipes wat slaapplek aan 2 tot 5 volwassenes bied. Elke kamer is privaat, individueel versier en stylvol ingerig. Al die kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, asook 'n privaat ingang en 'n patio. Daar is 'n parkeerplek by elke eenheid. Ander geriewe in die kamers sluit WiFi, lugversorging, elektriese komberse, kroegyskassies, komplementêre geriewe en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die ou huise dateer uit die 1800's en is opgeknap om hul oorspronklike toestand te weerspieël. Die huise het hul eie ontvangsareas, sitareas en kaggels om gaste welkom te laat voel. Die huise is ook stapafstand van mekaar en kan vir individuele paartjies of vir gesinsgroepe bespreek word.

Geriewe en doendinge op die perseel sluit 'n restaurant, 'n kroeg, swembad, wildritte en bosstaproetes in.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir The Village@ Botlierskop
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Botlierskop Reservaat, Klein-Brakrivier, 5603, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Village@ Botlierskop het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R1 630
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 630
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Botlierskop Reservaat, Klein-Brakrivier, 5603, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2ZTllZGM0LWZjYTUtNDUzNy1hZGZlLTFhMjcxMDEwOTQ3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 630  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Botlierskop Reserve Little Brak River 5603 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.987819 22.140403
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za