Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Petit Village 5, Van Wijk-straat 19, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Village Cottage is 'n pragtige dorpshuis in Franschhoek en is naby sommige van die beste winkels en restaurante in die omliggende omgewing.

Hierdie dubbelverdieping-dorpshuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababedjie, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is op die onderste verdieping en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolf, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuistoonbank kan ook as 'n etenstafel gebruik word. Die leefarea het lugversorging, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die skuifdeure lei na die toegeboude stoep met 'n braai-area en buitemeubels. Veilige parkeerplek is in die motorhuis beskikbaar en bied direkte toegang tot die eiendom. The Village Cottage het 'n omsetter en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Slaapplek

’n Bespreking by The Village Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Village Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Claire Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Maande gelys 12

Ligging

  • La Petit Village 5, Van Wijk-straat 19, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Village Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: La Petit Village 5, Van Wijk-straat 19, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA884a45ca34a5d410b6606eace959a295a488c9413892cdacc92ac993d47df53c0a9ee5868010678e14994914e0627cf67e37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 5 La Petit Village 19 Van Wijk Street 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9111351 19.1187132
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem