The Village Guest Cottages

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Village Guest Cottages is in die sekuriteitsarea, Irene, geleë en is gerieflik gemeubileer vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 2 losstaande selfsorgkothuise aangebied, die Village Cottage met slaapplek vir 2 en Kimberley Cottage met slaapplek vir 2. Die kothuise het dubbelbeddens of 2 enkelbeddens en privaat badkamers.

Elke kothuis het 'n kombuis met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, elektriese braaipan, yskas, eetgerei en breekware. 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi en 'n video-speler is in elke eenheid beskikbaar. Ontbyt is op versoek beskikbaar.

Elke kothuis het 'n buite-sitarea, braaigereiwe en 'n alarmstelsel. Parkeerplek is beskikbaar. Let asseblief daarop dat die eienaars in die hoofhuis op die perseel woon.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Village Guest Cottages gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]