Hatfield Akkommodasie by The Village in Hatfield | LekkeSlaap
+31

The Village in Hatfield

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arcadiastraat 1252, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Village in Hatfield is 'n bekoorlike gastehuis met 'n groepie aparte eenhede, ideaal vir verwelkomende verblyf in Pretoria. Die gastehuis streef daarna om 'n stedelike dorpie-atmosfeer te skep waar reisigers van regoor die wêreld tuis sal voel.

Ons het verblyf beskikbaar in kamers met dubbelbeddens, 2 enkelbeddens of gesinskamers. Elke kamer is ingerig met'n platskerm-TV met 'n DStv-hotelpakket, 'n kluis en elektriese komberse in die winter. Daar is ook baie basiese selfsorggeriewe soos 'n yskas, mikrogolfoond en ketel. Ons voorsien gratis WiFi.

Gaste kan ontspan langs een van die swembaddens op die perseel of net terugsit in die stil tuine. 'n Engelse ontbyt word in die mooi eetkamer bedien, maar besoekers kan ook hul eie kos aanmekaarslaan.

Die gastehuis is in 'n stil en luisterryke deel van Hatfield, die kleurvolle studentesentrum, in Pretoria geleë. Dit is die ideale basis vanwaar om die bekendste besienswaardighede in Pretoria te besoek, waaronder die Universiteit van Pretoria, en sportgeriewe soos die LC de Villiers en die Hoë Prestasie Sentrum. Die gastehuis is ook na aan die Hatfield Gautrein-stasie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir The Village in Hatfield
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Arcadiastraat 1252, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Gaste dink The Village in Hatfield het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arcadiastraat 1252, Hatfield, Pretoria, 0083, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdmMjZhOTlkLTA5M2UtNDJhOS1iZmY4LTg2ODYwNzA2OTYwZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 1252 Arcadia street Hatfield 0083 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.746931 28.242547
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za