Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Village Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir The Village Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Joanie F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie F
Gesin met klein kinders

Dankbaar vir ons omgewing se pragtige plekke om te kan naweek hou.

Heerlik gebly. Kamer was mooi en skoon en is volgende dag weer skoongemaak. Alles wat mens nodig het in die kamer. Personeel vriendelik en baie bedagsaam teenoor ons 2 besige seuntjies. Ontbyt was ook heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dominic M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dominic M
Gesin met tieners

Excellent breakfast. Friendly and welcoming staff.

The Loerie room was neat but very congested for a family of 4. Breakfast was well catered for and staff are friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ntokozo T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ntokozo T
Saam met vriende

Breakfast was great. Location was good.

They were efficient and professional. Breakfast was fresh and good. They were willing to advise on activities that we could do. However, they need to get a new fridge. It's not cold enough. As much as the images were what we got, I just wish their linen was whiter. We found hairs in the sheets.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Village Lodge se terugvoer

Dear Ntokozo,
I hope you are well.
I am so glad you did enjoy your breakfast.
The fridge will not keep up with all the guests and also with all the load-shedding we do have. The fridge temperature is low.
We will assist with the matter.
Thank you for your review.
Kind regards,
Simone'

The Village Lodge
Dévan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Dévan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die is nader aan 'n "motel" of "glorified backpackers" as 'n "Lodge".

Vriendelike ontvangs en behulpsame mense. Sentraal geleë. Mooi berg in die agtergrond, maar geen kamer kyk daarop uit nie. Oulike speelkamer vir die kinders. Hulle idee van 'n vegetariese ontbyt is roereier en sampioene, geen ander opsies nie. Die kat wat daar bly is nou wel oulik vir diereliefhebbers en kinders, maar hy spring sommer op die tafels en stoele terwyl mens eet; nie oulik nie en glad nie goed vir mense met allergiëe nie. Die "Honeybadger" kamer waar ons gebly het, het geen privaatheid nie, die deur is van glas sonder 'n gordyn so almal kyk heeltyd in mens se kamer in en skerp ligte skyn snags daar in. Die kragopwekker word glo nie gebruik in die aand nie, want niemand is glo daar om dit af te sit nie - geen ander hulpmiddels soos flitse of kerse word verskaf nie en die water werk ook nie. Gedurende beurtkrag nie, so jy is op jou eie. Met bogenoemde in gedagte is dit eintlik nogal duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Village Lodge se terugvoer

Goeiemiddag, ek hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly ons kon van behulp gewees het vir meneer. Inverband met die kamer wat op die berg kyk was reeds kla gevul toe meneer boek. Ons het n vegetariese opsie wat kliente kan bestel jammer as dit nie duidelik gestel was vir meneer nie. Soms raak Andy baie opgewonde oor al die aandag en liefde en vergeet soms hy mag nie binne met ontbyt nie. Ons sal in kyk in meneer se ander klagtes en daarop werk. Dis altyd goed om trugvoering te ontvang. Dit maak ons suksesvol vir die toekoms voorentoe. Vriendelike groete, Simone'

The Village Lodge
Hannelie A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie A

Werklik 'n baie aangename ondervinding.

Moet dalk ernstig oorweeg om 'n klein kroeg yskas in die familiekamers te sit. Die enigste probleem is dat daar nie water is ten tye van load shedding nie, wat beteken dat toilette nie kan spoel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Village Lodge se terugvoer

Goeiemiddag Hannelie, hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die trugvoering wat ons ontvang het. Ons sal beslis daaraan werk. Vriendelike groete, Simone.

The Village Lodge
Isac M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isac M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek die, naby alles.

Jy loop sommer oral of huur 'n ryding in die dorp en gaan verken die bos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Village Lodge se terugvoer

Thank you for your lovely review, we enjoyed having you stay at our Lodge.

The Village Lodge
Riaan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Goeie ligging, vriendelike ontvangs.

Ons het die rustigheid baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Village Lodge se terugvoer

Thank you for the lovely review, we enjoyed having you stay at our Lodge.

The Village Lodge
Hans W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans W
Enkelreisiger

Het lekker gebly.

Probleme met ander gaste wat tot 02:00 uur geraas het die volgende oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Village Lodge se terugvoer

Good Day,

Thank you for your lovely over all rate. We sincerely apologize for the excessive noise other guests have caused.
We will try to implement stricter rules regarding noise levels after certain hours.

Regards

The Village Lodge
Kobus P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Motorfietstoer.

Heerlike oornagverblyf met vriendelike en gasvrye ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Village Lodge se terugvoer

Dear Kobus, thank you for your lovely review. It was an absolute pleasure to host you at our establishment. We are pleased that you enjoyed your stay. Looking forward to your next visit. Regards, The Village Lodge Team.

The Village Lodge
Sinazo M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sinazo M
Gesin met klein kinders

Lovely place and very central to activities and places to eat.

We felt very welcomed and accomodated since we were travelling with young children. The host was very helpful. All in all reasonably priced place with all the basics covered.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Village Lodge se terugvoer

Dear Sinazo, thank you for your lovely review. It was an absolute pleasure to host you at our establishment. We are pleased that you enjoyed your stay. Looking forward to your next visit. Regards, The Village Lodge Team.

The Village Lodge
Lo-ann B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lo-ann B
Saam met vriende

Fantastiese gasvrye verbyf.

The Village Lodge is sentraal geleë, alles is binne stapafstand. Dit is baie netjies en skoon. Personeel is baie gasvry en behulpsaam. Ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Village Lodge se terugvoer

Good day,

Thank you very much for your lovely review. We are pleased to hear you had a wonderful stay with us.
We hope that we can accommodate you again in the future.

Have a blessed Christmas and prosperous happy year.

Kind regards
The Village Lodge

The Village Lodge
Gerdi V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerdi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en baie vriendelik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Village Lodge se terugvoer

Hi Gerdi,
Thank you for your review. We really enjoyed having you guys to stay with us, and we hope to see you again soon.
Until then, keep safe and take care.
Debbie, Sophie, Diesel and The Village Lodge team.

The Village Lodge
Jj V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Baie dankie aan Michelle en haar span. Het baie lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Village Lodge se terugvoer

Dankie, en dit was so lekker om julle te sien.

The Village Lodge
Johan V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Magic.

Salige week in die dorp. Huis weg van die huis af. Gasvryheid uit die boonste rakke. Persoonlike aandag en warm gasvryheid van Sophie en Debbie. Niks kommersieel omtrent die lodge nie. Perfekte rustige ligging en was 'n goeie basis om na huis toe te kom in die aande, nadat ons die omliggende besienswaardigehede besoek het. Ontbyt was met sorg en passie bedien - baie groter instansies kan kom leer waaroor kliëntediens eintlik gaan. As 'n vreemdeling hier aangekom en as 'n vriend vertrek. Magic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Siegfried W - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siegfried W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place with wonderful hosts.

Wonderful place with very charming hosts. The premises are spacious with large patio and sitting area and a very well kept garden. We felt at home the moment we came there and even booked one more night because we liked The Village Lodge so much. Once we are in the area again we will return to The Village Lodge - for sure!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob Z - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Erg leuk.

Erg leuke lodge met erg vriendelijk personeel en gastvrouwen! Mijn creditcard holder was uit mijn zak gevallen s'avonds in de gezamenlijke ruimte. Was gevonden door het personeel en de volgende ochtend, terwijl ik het nog niet eens door had dat ik het kwijt was, nerves terug gebracht. Ik reis erg veel en zulk eerlijk personeel is zeldzaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Koos N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het meer verwag. Was heelnag wakker met 'n waterpomp wat lawaai.

Die plekkie is goed geleë, maar ons het meer verwag. Ontbyt was maar pateties. Kon nie slaap as gevolg van die waterpomp wat heelnag aan en afgeskakel het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niekie & Coba M - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie & Coba M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons is baie goed ontvang en die personeel was baie gasvry. Ons sal regtig dit aanbeveel vir enige been wat daar wil gaan bly. Die verblyf was uitstekend. Die personeel het vir ons baie inligting gegee oor die besienswaardighede. Ons sal definitief were daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Village Lodge se terugvoer

Thank you Niekie and Coba for being such perfect guests. We look forward to seeing you again soon.

Tot siens.

Debbie, Sophie

The Village Lodge
Gert-jan V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert-jan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal geleë.

Pragtige omgewing. Duisende dinge om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marina B
Gesin met tieners

Pragtige tuin, Aangename verblyf

Netjies en skoon. Naby al die toerisme-aktiwiteite 5 mense in oopplan-eenheid met 1 stort en 1 toilet bietjie klein vir ons gesin. Oulike gemeenskaplike kuier-area

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele S
Saam met vriende

Relaxed good value for money

Short overnight stay, relaxed atmosphere, pleasant surroundings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Gesin met tieners

Dit was baie wonderlik; sal enige tyd terugkeer na The Village Lodge.

Die kliëntediens was wonderlik, en almal is vriendelik en baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumare J - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sumare J
Saam met vriende

Lekker ervaring

Die eienaars was so vriendelik & die ontbyt was meer as genoeg om mens op te warm vir die Otter!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nigel H - Des 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nigel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great

A wonderful lodge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan F - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan F
Gesin met klein kinders

A very pleasant stopover

A very pleasant stopover.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petronell H - Des 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petronell H
Gesin met klein kinders

Had a very nice stay.

Thank you for everything!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darnellstraat 40, Stormsrivier, 6308, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6JtPAeJYqA62kuYrhJx5iVrvjISFHM5H4tktyReyJSTjPbOYBN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 40 Darnell Street Storms River 6308 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.973233797006 23.886948823929
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem