LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Vine | LekkeSlaap
+32

The Vine

30 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 2, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Vine is 'n bekoorlike gastehuis in Klawer, 'n oulike dorp in die Matzikammaberge naby die Olifantsrivier. Die dorpie is naby die N7 op pad na dorpe aan die Weskus.

Die gastehuis bied verblyf in 3 slaapkamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Elkeen het 'n privaat ingang vanaf die tuin, 'n en suite-badkamer, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV, yskassie, lugversorging en gehalte-linne.

Gaste het ook toegang tot gratis WiFi, 'n gemeenskaplike mikrogolfoond in die eetkamer en veilige parkeerplek.

Gaste kan 4x4-roetes, daguitstappies na die omliggende dorpe, voetslaan, die Kaapse Blommeroete en nabygeleë wynplase geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir The Vine
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Bergstraat 2, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Vine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klawer Weskus Wes-Kaap
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergstraat 2, Klawer, 8145, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACuDHDC9RlXZ48uGuJNpAJgW3SW9nhlbYbZlAdVgwEuoEuoLvOk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 2 Berg Street Klawer 8145 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -31.780305203067 18.625852934675
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!