Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Vineyard Group

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Enrica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 20 resensies vir The Vineyard Group
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Gerrie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terdee geniet en sal weer so maak.

Gawe ontvangs. Blomme in die kamer. Pragtige tuin. Heerlike braai- en swemarea.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilda E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda E

2de besoek en sal beslis weer daar bly!

Vriendelike, uitstekende diens. Geen klagtes, veilige parkering en dis nou vir jou "LekkeSlaap"! Baie dankie Vineyard Group!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Vineyard Group se terugvoer

Hallo Sampie,

Baie bly julle geniet altyd die verblyf. Julle is enige tyd welkom by ons.

The Vineyard Group
Kate N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kate N

Was goed. Baie spasie. Eienaar baie behulpsaam.

Geen TV wat werk die hele week nie. Eerste keer TV gekyk 7 dae later. Hulle WiFi het nie gewerk nie, dis 'n week later herstel. Ons was elke dag uit, so dit het nie gepla nie, maar in die aand het dit. Geen skoonmaakdienste die hele week nie. Ek moes dit doen. Ons het ons eie WiFi en laptop saamgeneem en daarop TV gekyk. So nie 'n groot saak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Vineyard Group se terugvoer

Glad to hear you enjoyed the large unit to which you were upgraded at no extra cost, as we realized the 2-bed single unit originally booked, although much cheaper, would not have been suitable. Apologies again for the Wi-Fi issue due to the recent upgrade to fibre. The repair was complicated hence delayed - also exacerbated by the inaccessibility to the unit during the day, No cleaning service is offered on the site for security reasons. However, we arrange same on request, as was the case with your laundry for which there is a charge, however, waived in this instance. We hope you enjoy your further travel experiences.

The Vineyard Group
Hilda E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda E
Enkelreisiger

Excellent - we enjoyed the stay and felt safe.

We will be back - definitely value for the money we paid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matthews S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Matthews S
Saam met vriende

Dit was wonderlik om daar te bly.

Als was goed gereël, die plek was netjies skoon en ek sal enige tyd weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanelle B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanelle B
Saam met vriende

Dit was fantasties, maar daar is plek vir verbetering.

Die plek was baie netjies, maar daar was van die blinds wat stukkend was en ons het gesukkel om oop en toe te maak. Die toilet se deurhandvatsel het ook vasgehaak en toaster was buite werking. Maar verder was als 100% en ons het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M
Besigheidsreis

Sentraal en veilig.

Sal enige tyd weer daar oorbly. Veilig met vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Vineyard Group se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning. Dit was 'n plesier om julle by ons tuiste te he, en hoop ons kan julle weer huisves.

The Vineyard Group
Adriaan M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan M
Enkelreisiger

Neat, clean and friendly!

Thank you! The accommodation was lovely, I slept like a log! That is basically all I did as I was on the road again very early the day after my stay. The location was perfectly suited to my needs and I could relax and rest well in the neat, clean rooms. Next time I will hopefully be in less of a rush so I can enjoy the calm surroundings more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena M
Saam met vriende

'n Tuiste vir almal.

Ons het baie lekker gebly. Elke eenheid is so mooi ingerig en die diens is vriendelik en verwelkomend. The Vineyard Group is die ideale verblyf vir enige een.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Vineyard Group se terugvoer

Baie Dankie vir jou mooi woorde van ondersteuning Helena, dit was n plesier om jou groep te huisves - ons hoop om julle weer te sien

The Vineyard Group
Piet V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, veilige omgewing. Verblyf ietwat spartaans.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Vineyard Group se terugvoer

Thank you for the review on your stay at Vineyard East and your generous star rating of 4.2. We value your input and assure you we take all reviews whether positive or negative, very seriously.

The Vineyard Group
Leon K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon K
Saam met vriende

Dit was 'n wonderlike naweek gewees by The Vineyard, het dit geniet en sal definitief weer gbruikmaak van hulle.

Dit was 'n uitstekende naweek gewees saam met my vriende, ek het opgelet dat The Vineyard ook 'n swembad het, so in die toekoms sal ons weer gebruikmaak van julle en dan sal die swembad seker reg wees. Dit was nice. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chenelle V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chenelle V
Gesin met tieners

Vriendelik ontvang en eienaars baie behulpsaam.

Kragonderbreking ondervind na 22:00 en was sonder versuim gehelp om krag te herstel na eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Vineyard Group se terugvoer

It was an absolute pleasure to host Chenelle Victor's group, I have no hesitation whatsoever in recommending them as guests to future hosts.

The Vineyard Group
Gerhard W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard W
Enkelreisiger

Baie teleurgesteld.

Terwyl jy 'n koue stort vat en hoop warm water gaan nou kom skop die krag af (geen loadshedding, bure almal het krag), geen televisie nie want die WiFi onderbreek en verloor sein, omdat die booster se krag by DB-bord afskop, geen gordyne in badkamer of kombuis nie, was ook tekort op melk en koffie, opsigter het wel uit goedheid sy koffie masjien geleen sodat ek koffie kon maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Vineyard Group se terugvoer

Thank you for your comments, we value your input.
We deeply regret your stay was not up to standard. The electrical problem was a new issue which has been identified and remedied-thank you for bringing it to our attention. Re windows, noted. Now treated with reflective film even though they face a blank wall where there's no foot traffic whatsoever and entire area is monitored by security cameras 24/7. Tea, coffee and milk is always provided, however by your own admission you "drink lot of coffee" and to that end our property manager gave you his own coffee machine to meet your needs, a gesture which is testimony that we're always willing to go the extra mile for our guests when they communicate their needs or grievances to us.
We wish you all the best for the future.

The Vineyard Group
Eslin S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Eslin S
Enkelreisiger

Was lekker om daar oor te slaap.

Die plek was orraait, is net die deur na die huis moet toegebou word en dit kan jou privaatheid belemmer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Vineyard Group se terugvoer

Thank you for your booking and review. We value your comments.
Although this unit is a house share, it is sectioned off by a locked sliding door to ensure privacy at all times. I would like to add that the premises is secured by external camera surveillance, monitored 24/7 across the entire property.
We wish you well and hope to accommodate you again in the future.

The Vineyard Group
Michelle U - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle U
Saam met vriende

We had a great time, everything was very clean, owner is very hospitable, the venue is lovely, will definitely go there again!

We had a lovely chat on the 'stoep' the morning over coffee. I will definitely go there again for a breakaway weekend or even host an event there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chené S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chené S
Gesin met klein kinders

Vriendelik en help waar hulle kan om jou gemaklik te laat bly.

Baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsey D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lindsey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

The Vineyard Group is 'n fantastiese verblyf vir 'n rustige weg breek. Dit is baie mooi toegerus en dit is baie veilig. Ek is veral gek oor die dekor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Vineyard Group se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle by die Vineyard Group te verwelkom. Ons sien uit daarna om julle weer in die nabye toekoms te verwelkom.
Enrica - Eienaar Vineyard Group.

The Vineyard Group
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daisy G - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Daisy G
Saam met eggenoot / lewensmaat

During our stay we did not have power for 5 hours.

The place was not so clean and aired enough. It was smelling like mold.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Vineyard Group se terugvoer

Good day Daisy,
I am very surprised at the review you've given, when we spoke on the phone after you left I asked if everything was okay to which you replied "yes".
With reference to your review my comments as follows, the power outage was a general problem in the area relating to a fault at ESKOM. This was unfortunate and entirely beyond our control.
With reference to your rating on customer service and cleanliness, I will contact you telephonically for clarification on these matters as it is the first time we've had such a rating which I view in a very serious light.
With reference to the location, that is clearly stated on the website. Regarding security, the property is securely walled with electronic gates and security lights at strategic points, parking is on the property and safe.
In conclusion, I can only apologize and reiterate that we want all our guests to have an enjoyable stay.

The Vineyard Group
Stephan S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place, nice people and cute dogs.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflike plek, vriendelike mense en oulike honde.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kestrelstraat 31, Kraaifontein, Kaapstad, 7570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7WhbXRhQXeGmxhGb20fpdYt3AWXIANo0ilkAbZoqnPqnr12emu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 31 Kestrel Street Kraaifontein 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.825699526021 18.741666317791
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem