Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- The Walmer Oasis
-
Slegs verblyf.
Die suite het verhit-en-eetgeriewe, insluitend is 'n yskassie, mikrogolfoond en 'n ketel.
Huisreëls
Kinders moet te alle tye rondom die swembad onder toesig wees.
Rook binne is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Vriende mag slegs kom kuier indien dit vooraf gereël en goedgekeur is. 'n Maksimum van 3 besoekers word toegelaat.
Geen geraas of harde musiek word toegelaat nie, veral nie na 22:00 nie.
Geen partytjies word toegelaat nie.
Geen oormatige alkoholverbruik nie (slegs wyn en bier).
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
270 Villiers Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang