The Walmer Oasis
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villiers-weg 270, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Walmer Oasis is 'n pragtige gastehuis in Gqeberha (Port Elizabeth) naby verskeie groot winkelsentrums, restaurante, koffiewinkels en nael- en haarsalonne. Dit is ook 5 minute se ry van die Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe en 15 minute van Gqeberha se pragtige strande af.
Verblyf is beskikbaar in 'n 2 eenhede wat slaapplek aan tot 8 gaste bied. Die Walmer Oasis-eenheid kan 4 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV, Netflix en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Dié eenheid het 'n stoep en 'n privaat ingang.
Die Walmer Oasis Executive-eenheid kan 4 gaste akkommodeer en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed asook 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word in die sitarea. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV, Netflix en 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en gasstoof.
Gaste is welkom om die swembad te geniet, in die braai-area te kuier en WiFi te gebruik. Daar is ook veilige parkeerplek.
Aktiwiteite wat nabygeleë is sluit voëlkyk, wildritte, fietsry en bergfietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Howard Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Villiers-weg 270, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink The Walmer Oasis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Greenshields Park Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Villiers-weg 270, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang