LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Wandering Albatross | LekkeSlaap
+32

The Wandering Albatross

6 resensies
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 6, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Wandering Albatross is 'n vakansiehuis in Kleinbaai.

Daar is 3 slaapkamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die leefarea het 'n slaapbank wat lei na 'n klein badkamer. Die eenheid het 'n ten volle toegeruste kombuis. Daar is 'n TV met 'n DStv-skottel en gaste moet hulle eie dekodeerder en slimkaart bring. Gaste kan ook gebruik maak van die eienaars se DStv teen 'n ekstra koste van R30 'n dag. Die eenheid bied ook 'n DVD-speler met 'n versameling DVD's, speletjies en 'n verskeidenheid tydskrifte, asook 'n ideale rustigheid om met 'n boek te ontspan.

Daar is ruim parkeerplek met addisionele parkeerplek in die straat.

Daar is verskeie winkels en banke naby Gansbaai en is slegs 10 minute se stap van die hawe waar besoekers kan kyk na haaihokduik- en duikbote. Elmarie sal die gaste met inklok ontmoet en is deurgaans beskikbaar indien gaste enige probleme het.

Slaapplek

’n Bespreking by The Wandering Albatross sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Wandering Albatross
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kabeljoustraat 6, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Wandering Albatross het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kabeljoustraat 6, Kleinbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKy5kqeCFORQ49ZZQSJ5QuxtawJVqbgzYcNT0413PT7SMn53CP1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 450  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 6 Kabeljou Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.618510207332 19.351305201223
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!