LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Wardrobe Guest House | LekkeSlaap
+37

The Wardrobe Guest House

49 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farrellstraat 416, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Wardrobe Gastehuis is 'n elegante oase in 'n groot, welige tuinlandgoed in die hartjie van Pretoria se besige, kulturele middelpunt en naby die lewendige Brooklyn Mall, Loftus Versfeld-stadion en Menlyn-winkelsentrum. Die gastehuis is 'n moderne toevlugsoord met 'n unieke Afrika-Marokkaanse styl. Die gasvryheid ongeëwenaard!

Die warm argitektuur skep en beklemtoon die luukse gerief aan die binnekant. Die en suite-kamers is ruim en beskik elkeen oor 'n platskerm-TV, 'n haardroër, 'n kroegie en gratis WiFi.

Die internasionale sjef en gasvrou, Marike Schabort, sal aan die fynste detail aandag gee en jou verblyf onvergeetlik maak.

Of dit nou 'n sakereis, vakansie, wittebrood, konferensie of 'n spesiale geleentheid is, The Wardrobe is die ideale bestemming.

The Wardrobe Gastehuis is onlangs as "Hoogs Aanbeveel" deur AA Travel gegradeer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Internet
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 49 resensies vir The Wardrobe Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Farrellstraat 416, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink The Wardrobe Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farrellstraat 416, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE3NzhkZTU2LTkzNjEtNGNhOS04M2NlLTI1NTlkZTcyNGI1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 49 5 1 5 416 Farrell Street Brooklyn 0081 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.768107558148 28.246192932129
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!