The Warehouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Warehouse is 'n ongewone solderhuis in 'n sekuriteitslandgoed op die randjie van die Wiegie van die Mensdom. Dit was eers 'n ou Transvaalse plaashuis en fabriek uit die vyftigerjare en het al op die kassie verskyn weens die byderwetse binnenshuise versiering.

The Warehouse het slaapplek vir 6 gaste en bied unieke luuksheid. Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdieping, elkeen met 'n en suite-badkamer en 'n groot balkon wat oor die golwende koppies van die Magaliesberge uitkyk. Op die onderste verdieping is 'n reuse oopplan-leefarea wat met industriële deure toemaak om die derde slaapkamer (Old Johnny's Workshop) te skep met 'n volledige badkamer en 'n stort. Die kombuis is uiters modern met 'n gasstoof, Nespresso-masjien en ander moderne toebehore. Volledige satelliet-TV en gratis WiFi is beskikbaar.

The Warehouse is in 'n beeldskone inheemse tuin geleë wat spog met 'n swembad wat 12 m lank is. Daar is ook 'n Weber en eetkamertafel met sitplek vir 12 op die stoep. Dit is die ideale, unieke vakansieverblyf.

Krugersdorp is 'n myndorp in die Wesrand van Gauteng. Daar is talle doendinge en besienswaardighede soos natuur- en wildreservate, resksprong en die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied.

Slaapplek

'n Bespreking by The Warehouse sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Dienste

  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Warehouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za