Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Waves 1002

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 640

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir The Waves 1002
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Juanita B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B

Dit was FANTASIES!

Dit is so mooi, skoon en netjies. Die uitsig is om van te droom! Sal dit definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Waves 1002 se terugvoer

Good day Juanita, we are thrilled to hear that your stay was great. We look forward to hearing from you again soon to boom your next getaway.

The Waves 1002
Anton S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf. Uitstekende diens.

Ons was net 'n paar dae in die Kaap om familie te besoek. Baie lekker gemaklike en skoon verblyf. Jammer daar is nie skoonmaakdienste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette M
Gesin met tieners

Pragtige uitsig, waarde vir geld en onvergeetlik!

Fantastiese en vriendelike host ooit! Die mooiste uitsig, netjies, baie lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Waves 1002 se terugvoer

Good day,

We appreciate your great review about your stay.
The stunning views and location is the perfect combination to ensure you have a great stay.

We believe in exceptional customer service and top-notch accommodation, and it is reviews like yours that keep us on the right track.

Kind Regards
HostAgents

The Waves 1002
Cornelius V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideaal geleë op Blouberg en baie maklik om te kry.

Die eenheid het twee slaap kamers en twee badkamers en die balkon is regtig 'n bonus bo ander plekke op die strand. Ons het elke aan buite gesit (met vonkelwyn) en al waai die wind, is die balkon so beskut dat dit nie pla nie. Ons het werklik die plekkie geniet. As die vloer bietjie warm is gedurende die somer, sit net die ondervloerse verhitting af. Ek dink dit is 'n bonus vir die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Waves 1002 se terugvoer

Hi Cornelius, baie dankie vir jou resensie en wonderlike terugvoer. Ons is baie bly julle het die ligging en die windlose balkon geniet. Ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom. Die HostAgents span

The Waves 1002
Deborah V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Deborah V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsig is fantasties. Kragonderbrekings was 'n probleem. Lekkasies in badkamers.

Kragonderbrekings nie webtuiste se skuld nie. Sal net voorstel dat daar dalk lampe of ander toestelle beskikbaar is indien kragonderbrekings weer plaasvind. Plaas net by advertensie op hoeveelste verdieping die woonstel geleë is. Dit sal ook baie help vir wanneer besprekings gedoen word. Net seker maak van lekkasies in badkamers voordat gaste opdaag. Andersins was dit 'n aangename tydjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Waves 1002 se terugvoer

Hi Deborah,

Thank you for your reviewing your stay.

We will inform management regarding your feedback for future.

Thank you.

The Waves 1002
Gavin H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin H
Gesin met tieners

Stunning view.

Absolutely stunning view and centrally located. Just a pity that it takes ages for deposit to be paid back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Waves 1002 se terugvoer

Good day Gavin,

Thank you very much for your positive feedback regarding The Waves 1002.

We do apologise for the delay in refunding your deposit and we look forward to welcoming you back in the near future.

Kind Regards.
The Waves 1002

The Waves 1002
Johnnes V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johnnes V
Saam met vriende

Fantastiese uitsig.

Sit block-out liner in gordyne, dit raak vroeg lig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques F

Uitstekende ligging en uitsig.

Netjies en goed toegeruste woonstel met skoon uitsig van Tafelberg, see en Robbeneiland. Uitstekende sekuriteit. Gemaklike beddens en goeie waterdruk. Binne loopafstand van eetplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unfortunately, there were a few things that made our stay unpleasant.

The stove did not work at all - there was a note on the plug "Please don't switch on". There was a terrible, terrible stench (which smelled like urine) throughout the flat and the fridge for the duration of our stay. We had to put out orange peels and spray air freshener all over the place just to try to limit the smell. If we did not open the windows all day, the smell was unbearable when we got home at night. I’m not sure what this caused, but this must be looked into to avoid further negative rating. We just feel that the above could be sorted out before our arrival, as it was not something that happened during our stay and the cleaning staff could address the issues with your offices beforehand. I did however, during the phone call, confirmed that the flat was clean and that all is in order, but thought that the smell would disappear after a while as it was just because the flat was not used in a while - but unfortunately that was not the case. No concierge was available to take us to the flat – as per the advert. No allocated parking – as per the advert and as a result of that, we had major damage to our car door which was caused by a car parked next to us. When this was reported to try to find the owner of the car, we were informed that we must contact the Body Corporate of The Waves directly and that Blouberg Holiday Rental cannot get involved or assist. We have booked several holiday flats in Bloubergstrand during the past few years, but unfortunately, The Waves 1002 will definitely not be recommended to friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize M
Gesin met klein kinders

Sentraal geleë met 'n pragtige uitsig!

Ons akkommodasie by The Waves 1002 was definitief een vir die boeke, pragtige uitsig, sentraal geleë, netjies en skoon. Sal vir seker hulle aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charne D
Saam met vriende

Wonderlik.

Ons het baie lekker hier gebly! Pragtige uitsig en baie naby aan die strand. Daar was wel gebou op dieselfde vloer, maar ons was in kennis gestel en hulle het eers na 09:00 in die oggend begin kap en timmer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika C

Netjiese en gerieflike verblyf met goeie sekuriteit. Fantastiese uitsig oor Tafelberg.

Baie netjiese en goed toegeruste woonstel. Al probleem wat ons gehad het was dat die oond nie gewerk het nie en Blouberg Holiday Accommodation nie hulle belofte nagekom het om dit te laat regmaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bobby H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bobby H
Enkelreisiger

Pragtige uitsig en veilig.

Pragtige uitsig en veilig. Sal dit aanbeveel vir families.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Cobus V
Gesin met tieners

Fantastiese uitsig.

My resensie is dalk dubbelsinnig want die woonstel is perfek geleë maar ongelukkige nie te skoon nie. Boonop voel ons die eenheid moes nie verhuur word nie aangesien daar by die eenheid langs aan gewerk word en ons elke oggend moes vlug vir die lawaai wat 8uur begin het en 5uur opgehou het, 'n geboor en gekap was nou nie wat 'n mens verwag het as jy rustig wou ontspan nie dis tog hoekom mens met vakansie gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne C - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Die eenheid is goed toegerus met 'n baie mooi uitsig. Die enigste probleem is die teruggee van die sleutels as jy vroeg ry. Dis nie baie veilig by die sentrum om die sleutels net te los nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 452
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 452
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 452
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Waves, op die hoek van Coral- en Foamstraat, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA557a3e4469238853eadb1218f69b31e2a7737dd1cbfd670eede2ba68dd3fb5132e22ed915403d92a653eab86c58916de41c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 452 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 The Waves, Cnr of Coral & Foam Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.817382210287 18.474870622158
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem