+53

The Waves 206

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Waves 206 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Table View, Kaapstad. Die kompleks is 5 minute se stap vanaf Blouberg se strandfront.

Hierdie woonstel bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die en suite-badkamers het 'n stort of bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en bevat 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6, en die sitkamer het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale.

Gratis WiFi-internettoegang is in die woonstel beskikbaar. Die sitkamer en hoofslaapkamer lei na 'n privaat balkon met pragtige uitsigte oor die omgewing en die verre see.

Die kompleks is ongeveer 22 km vanaf Kaapstad se middestad en 30 km vanaf Kaapstad se Internasionale Lughawe geleë. Die kompleks is ook naby 'n paar restaurante, kroeë en die Bayside Mall.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Beach House Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 19 Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Waves 206 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Coral Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5acb34c4803e46755df81ecb22fbd5729c631ae65894cd9e7bb1c4f8506fb371bc74433f5cb6724abb3c1d51aa4ed65c53ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 19 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.81747 18.47464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang