Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Waves 206

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Tyroan Geverifieer

Eiendomme 51

Resensies 96

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir The Waves 206
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Riaan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig oor die see en Tafelberg.

Baie skoon en moderne woonstel. Dit is ideaal vir enige iemand wat 'n wegbreek nodig het en van al hulle spanning ontslae wil raak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riekie D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie D

Die uitsig is fantasties, maar laatmiddagson is erg en jy kan nie dan op stoep sit nie. Oor die algemeen het ons baie lekker daar gebly en ek sal beslis weer daar bly. As aandag aan probleempies gegee word, sal dit fantasties wees. 'n Ketelbraai op die stoep sal 'n wenner wees.

Daar was 'n paar probleempies. Die skuifdeur na voorste stoep is stukkend. Die rasper is stukkend. Een van die potte was pikswart verbrand. Daar is swart kolle op die mat in die voorste slaapkamer. Die stortkop in die agterste badkamer spuit dak toe. Een van die drade van die wasgoeddraad is af. Die agent het nie altyd gereageer op my aanmeldings van skade nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daphne F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daphne F

Baie gerieflik en ’n pragtige uitsig.

Die eenheid is baie gerieflik geleë met ’n baie mooi uitsig. Ons het ons kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desere S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desere S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Sal beslis dit vir enige iemand wat ek weet die plek sal oppas aanbeveel. Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Van Rensburg Opmeters Z - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Rensburg Opmeters Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, skoon, stunning, rustig! Vir seker ons go-to van nou af!

Ons tipe blyplek, waarde vir geld, genoeg spasie en ruimte! Ons is regtig so chuffed met die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tim N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tim N
Saam met vriende

Baie geniet.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik lekker!

Alles was net reg - ligging, akkommodasie, uitsig en Table View is die perfekte area. Nadia was verskriklik behulpsaam en is die beste!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marli V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik.

Dit was 'n ongelooflik lekker plekkie, naby die see en die plekkie was baie veilig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met vriende

Dit was wonderlik, meer gekry as wat ek verwag het.

Ek sal beslis weer daar bespreek. Ek sal by al my vriende dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 19, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA362LSmDa6FkKoTE3Lb0G26uXRf0PaoSDQjbvFL0ZaJbCeOCZtO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 19 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.81747 18.47464
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem