Muizenberg Akkommodasie by The Waves Muizenberg Beachfront | LekkeSlaap
+16

The Waves Muizenberg Beachfront

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-weg, Empire Building, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

The Waves Muizenberg Beachfront is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat noord front op die eerste verdieping van die Empire-gebou in Muizenberg

Die lieflike woonstel is ten volle gemeubileer en spog met 'n uitsig op die berg van die ruim balkon af. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat net agteroor wil sit en ontspan. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer maak van 'n tweede gesinsbadkamer gebruik.

Daar is 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n kooktoestel, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien, sowel as 'n oopplan-leefarea met 'n TV, DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n sonnige balkon wat perfek is vir ontspan in die seebriesie.

Gaste kan sommer deur die binnehof tot op die hoofstrand van Muizenberg stap.

Slaapplek

’n Bespreking by The Waves Muizenberg Beachfront sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.8 uit 5van 1 resensie vir The Waves Muizenberg Beachfront
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5

Ligging

  • Strand-weg, Empire Building, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strand-weg, Empire Building, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk5gsaVjNCvFm1XDagxcizdhJ6BCMj33O9gaRYxkJbBEdFOTA8l?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 4 persone) 1 5 1 3 Beach Road Empire Building 7945 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.107940906182 18.469928801023
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za