Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R20000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen rook binnenshuis nie; slegs in aangewese buite-areas
Geen troeteldiere nie
Geen partytjies of harde musiek na 22:00 nie
Maksimum van 12 volwassenes en 4 kinders
Kinders moet onder toesig wees, veral naby die swembad en trappe
Gebruik water en elektrisiteit verantwoordelik
Geen glasware in of om die swembad nie
Hou deure en vensters toe wanneer u vertrek of snags
'n Breekskadedeposito gelykstaande aan een nag se verblyf word vereis en sal binne 48 uur na vertrek terugbetaal word indien geen skade of verlies aangemeld word nie. Vir verblyf langer as 4 dae, sal 'n huishoudelike skoonmaker op die gas se koste gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
405 Waves Avenue, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- 16 gaste
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang