Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Weaver

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 172

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 2 resensies vir The Weaver
Netheid
2.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Rozinah S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Rozinah S
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker. Bietjie koue weer, maar steeds lekker.

Ons het 1 of 2 muisbesoekers in die huis gehad. Nadat ons gekla het, is 'n muisvalletjie buite gesit. Dit het die kinders bietjie getroos. Ek het gedink die bedrag is betaal vir skoonmaakdiens elke oggend. Was nie ingenome toe ek hoor dit is vir wanneer ons vertrek nie. Dit het niks met die gas te doen nie. Die bedrag wat ek betaal om te huur moet die skoonmaak betaal as ek weg is. So dit het my baie ontstel. Want die yskas het geruik asof daar lank ou vis gelê het. So daai skoonmaak is nie so wat wonders nie. Sê maar net. So ek sal twee keer dink voor ek weer by Etnas huur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mark S
Gesin met klein kinders

Great.

It was great, nice place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 183
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 183
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 183
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bird-straat 2, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa46460f904d7c656c2f4bdfafeca9a79a9959e6e298a491d62a664723dcbf0330c33d8b40dc7294b11851ffce43d46c74209?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 183 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 2 Bird Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.669992 20.233026
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem