The Weaver
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R780.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
- Gaste moet asb. by die kantoor inklok. Aanwysings na die woonstel sal by die kantoor voorsien word.
- Gaste neem volle verantwoordelikheid vir enige breekskade, skade en verlies gedurende gaste se verblyf.
- Die perseel en alle toerusting word op eie risiko gebruik en Etna's Southern Tip (Pty) Ltd en/of die huiseienaars sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade gedurende verblyf nie.
- Slegs die aantal gaste waarvoor die bespreking gemaak is, kinders ingesluit, word op die perseel toegelaat. Gaste sal gevra word om die perseel te verlaat as daar te veel gaste is of as gaste te veel raas as gevolg van partytjies.
- Geen mondigwordingspartytjies, matrieks, en luidrugtige partytjies word toegelaat nie.
- Gaste onder 21 jaar word nie sonder volwasse toesig toegelaat nie.
- Reg van toegang word voorbehou deur die bestuur.
- Maak seker watter eenheid jy bespreek aangesien jy nie van huis kan verander met aankoms nie.
- Gaste mag nie met byle hout kap nie.
- Die meubels mag onder geen omstandighede rondgeskuif word nie.
- Die verblyf het geslote kringtelevisie.
- Gebruik die alarmstelsel soos dit in die boekie voorgeskryf word of deur die agent verduidelik word.
- Rook is verbode binnenshuis.
- Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
- Geen terugbetalings indien gaste verblyf kortknip nie.
- Die volledige betaling moet in Etna’s se bankrekening reflekteer voor die sleutels oorhandig word.
- Gaste moet asb. hul eie lanterns of ligte saambring in die geval van beurtkrag.
- Let asb. op dat gaste die volledige bepalings en voorwaardes, wat deur die instansie voorsien is, moet aanvaar ten tyde van bespreking.
- Let asb. daarop dat dele van die huis via trappe bereik word en dit kan moontlik nie geskik wees vir jong kinders, bejaarde gaste of gaste met gestremdhede nie.
- Daar is geen supermarkte, OTM's of vulstasies in Arniston nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Bird Street, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang