The Well Dressed Loft
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Laan 18, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Vanaf R995 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Well Dressed Loft bied selfsorgverblyf in 'n woonstelkompleks in Gqeberha (Port Elizabeth) en is naby die lughawe, strandfront en Boardwalk Casino geleë.
Die solderwoonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en leefarea. Die slaapkamer is by die trap op en het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n klein etenstafel met stoele, asook 'n rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar wat deur 'n battery ondersteun word. Die skuifdeure lei na 'n balkon met buitemeubels. Verder is veilige parkeerplek in die kompleks beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Justin Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 1ste Laan 18, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink The Well Dressed Loft het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Walmer Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1ste Laan 18, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap