The Well Gastehuis en Retreat

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

The Well Gastehuis en Retreat is 'n bekoorlike gastehuis in Kroonstad, 'n dorpie aan die oewer van die Valsrivier.

Die verblyf bestaan uit 'n hoofhuis met 2 slaapkamers en 2 aparte wooneenhede. Die slaapkamers in die hoofhuis het 'n koninggrootte-bed met luukse en suite-badkamers wat met stort, bad en aantrekkamer ingerig is of 'n dubbelbed met aparte badkamer met stort. Die enkelwoonstel het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuis-hoekie. Die dubbel-woonstel het 2 dubbelbeddens, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Ontbytgraan, melk, jogurt, vrugte, koffie, beskuit en vrugtesap word in elke eenheid voorsien. Etes kan voorsien word indien vooraf gereël word.

Veilige onderdak-parkeerplek met 'n alarmstelsel word voorsien.

Gaste kan besienswaardighede soos vlooimarkte, restaurante, Kroonpark-oord, Boskoppie Leeuteelplaas, die Bloemhoekdam en Koppiesdam Natuurreservaat in die omtrek besoek of visvang by die Valsrivier.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Wegbreekkamers
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Well Gastehuis En Retreat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R720 per nag (vir 2 mense)

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false