The Wendy House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Wendy House bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 aparte selfsorg-eenhede wat elk 'n privaat ingang en veilige parkeerplek op die perseel het. Dit is in 'n stil en veilige omgewing in Rondebosch geleë en dit is ideaal vir gesinne en vriende wat saam reis, sakereisigers en studente wat navorsing doen by die Universiteit Kaapstad.

Eenhede 1 en 2 is voor die huis geleë en kan as skakel-eenhede bespreek word vir familie of vriende wat saam reis. Elke eenheid het 'n badkamer, sekere DStv-kanale, internettoegang en 'n skoonmaakdiens 3 keer 'n week. Tee, koffie en suiker word voorsien en elke eenheid het 'n privaat stoep en braai-area waar gaste die berguitsig kan sit en geniet. Daar is ook 'n swembadarea agter die huis met 'n berguitsig.

The Wendy House is minder as 10 minute vanaf Mowbray en Rondebosch se gholfbane, Nuweland Rugbystadion, Wes-Kaap Krieketklub en muurbalbane, die Universiteit Kaapstad en die Rooikruis Kinderhospitaal. Vincent Palotti Hospitaal is 10 minute se ry en Kaapstad Internasionale Lughawe is 16 minute se ry van die huis af.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Wendy House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za