The Wex 829

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Wex 829 is 'n selfsorgwoonstel in 'n bekende negeverdiepinggebou met woonstelle, winkels en 'n boetiekhotel. Die eenheid is ideaal vir reisigers, studente en sakemanne.

Dié kompakte woonstel het slaapplek vir 3 gaste, is oopplan en het 'n kombuisie en 'n slaaparea. Die slaaparea word afgesonder deur middel van glas en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 2 mense en die sitarea het 'n gemaklike bank en 'n platskerm-TV teen die muur. Die bank is 'n slaapbank en het slaapplek vir 'n derde persoon. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gebou bied 'n buite swembad, restaurante, kroeë, gerieflikheidswinkels, 'n binne tuin, 'n gimnasium wat oor die sondek uitkyk en 'n wasgoedarea. Gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar en daar is 24 uur-sekuriteit.

Slaapplek

'n Bespreking by The Wex 829 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Wex 829 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false