LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Whale on Main B&B | LekkeSlaap
+24

The Whale on Main B&B

Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 18 Jan 2021 tot 21 Jan 2021.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 329, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 620 R1 080 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Whale on Main B&B is 'n luukse B&B in die gewilde vakansiedorp, Hermanus, aan die Wes-Kaapse suidkus. Die dorp se prag, matige klimaat, buitelug-doendinge, ryk blommeryk en nabyheid aan Kaapstad, maak dit die ideale basis vanwaar die Kaapse Overberg verken kan word.

Verblyf word in 6 slaapkamers wat stylvol versier is gebied en spog met 'n uitsig oor die see of op die berge. Elke slaapkamer het 'n gehalte-bed, en suite-badkamer, TV met DStv, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, sonstoele, 'n gemeenskaplike eetarea en 'n gastesitkamer in die huis.

Besoekers kan na walvisse kyk, visvang, historiese besienswaardighede verken, watersport by die verskeie strande in en om die dorp geniet, valskermsweef of gholfspeel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Whale on Main B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hoofweg 329, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Whale on Main B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 620
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
was R1 620
Vanaf R1 080
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 329, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQ7F7wryzeYszU10B46Exv8M2inE9JNSmbRIVsKnLcYtAO7K3Je?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 620, nou Vanaf R1 080  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 329 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.409946 19.260698
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!