The Whale Tale Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Whale Tale Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in 'n stil doodloopstraat in die veilige Shelley Point Gholflandgoed.

Hierdie huis is ideaal vir groter groepe of gesinne en dit bied pragtige see-uitsigte oor Stompneusbaai. Dit het 'n gerieflike ligging sowat 100 m vanaf die naaste afgeleë strand in die Shelley Point Landgoed. Die huis bied slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vyfde slaapkamer het stapelbeddens.

Daar is ook 'n kombuis, sitkamer en 'n eetarea. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en 'n yskas. Daar is ook 'n wasmasjien in die waskamer. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

The Whale Tale Villa is sowat 160 km vanaf Kaapstad se middestad.

Slaapplek

'n Bespreking by The Whale Tale Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 4 persone
2 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Whale Tale Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 700 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false