Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Whale Tale Villa

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir The Whale Tale Villa
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Elizma J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma J
Saam met vriende

Fantastiese tyd daar gehad.

Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het is daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne V

Rustigheid aan die orde van die dag.

Baie lekker en baie gerieflike woning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Tale Villa se terugvoer

Season's greetings!

We are so glad you enjoyed your stay, do come again!

The Whale Tale Villa
Leo R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leo R
Gesin met tieners

It was everything we wanted and more.

The peaceful and quiet area. The beach and even though it was raining the first two days we had a marvelous time indoors with games and movies. I would most definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nico B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met vriende

Fantasties!

Sal vir enige gesin of groep vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mpho N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mpho N
Gesin met tieners

We enjoyed our stay.

For load shedding power backup required. It is a necessity not a want.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wikus D
Gesin met klein kinders

Modern double-storey house with partial sea view.

A stylish and modern detached house in a security development with parking off-road for four cars. There are three bedrooms downstairs with one shower en-suite with a safe. There is a second bathroom on the ground floor. The kitchen, dining, lounge area is open-plan. The covered patio with barbecue has a partial sea view and is protected against the south-easterly wind. The first floor has two bedrooms with a shower room and lounge with a TV. Appliances included a large fridge-freezer and a washing machine, but a dishwasher was absent. For power cuts, a gas bottle with single hob and rechargeable battery light was provided. The Wi-Fi stops working during rolling blackouts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adri P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri P
Saam met vriende

Vetpret!

So lekker huis vir 'n groepmense om tyd by die see te spandeer. Definitief waarde vir geld - kan nie wag vir ons volgende besoek nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina H

Heerlike kuierhuis.

Die koördinante is nie korrek nie. Ons eerste besoek aan die omgewing. Gesukkel om die sleutelontvangshek te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roger Y - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger Y
Saam met vriende

Lekker.

Lekker plekkie saam met pêlle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Tale Villa se terugvoer

Thank you very much for the feedback, so glad you had a great time.

The Whale Tale Villa
Karin S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin S

Pragtige huis met fantastiese ligging, lekker gekuier.

Huis is gerieflik, behalwe vir die TV wat op die boonste vloer is, nie toeganklik vir persoon wat gestremd is nie, dieselfde geld vir die badkamer waar die stort in die bad is. Anders was alles baie gemaklik, netjies en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caro V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caro V

Die huis is baie goed geleë, dit het alles wat jy nodig het, baie netjies en skoon. Ons almal was baie beïndruk met die verblyf.

Ons was 6 grootmense en 3 kinders tussen die ouderdom van 9 en 12. See is loopafstand en veilig genoeg vir kinders om alleen onder by die strand te speel. Daar is genoeg spasie vir almal so n mens het nie opgeknop gevoel nie. Definitief die geld werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Tale Villa se terugvoer

Thank you for you review, we really appreciate the feedback!

The Whale Tale Villa
Marcelle B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle B
Gesin met klein kinders

Perfect family holiday place.

Great place with a nice layout. We had a fantastic family holiday without being in each other’s space the whole time. Saw whales every day and the weather was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Tale Villa se terugvoer

Thank you for choosing Whale Tale Villa. Yes, when the whales and dolphins are in the bay they can put on a spectacular show. So glad you had a great time and do come again.

The Whale Tale Villa
Marique W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marique W
Saam met vriende

Lieflike plek!

Baie netjiese huis, die foto's toon glad nie die grootte van die huis nie. Lieflike huis en oopplan, kamers was lekker ruim, asook badkamers! Definitief waarde vir geld! Mooiste sonsondergang. Sal vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Tale Villa se terugvoer

Thank you for your review, we are so glad you enjoyed staying at The Whale Tale Villa, do come again...

The Whale Tale Villa
Onida V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Onida V
Saam met vriende

Gesellig, goed toegerus, goeie kommunikasie.

Uitstekende ligging, pragtige uitsig met toegang tot strand binne 'n paar meter. Goed toegerus i.t.v. breekware, skoonmaakmiddels, handdoeke, bordspeletetjies. Genoeg spasie vir 'n groot groep mense i.t.v. sitpleek, banke, stoepplek en tafels. Oopplan-kombuis sorg vir 'n kuier om die potte. Lieflike plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Tale Villa se terugvoer

Hi there, thank you for your review. We are so glad you had a great time.

The Whale Tale Villa
Tanya T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya T

Beautiful home and a welcome stay after camping.

Whale Tale Villa is a beautiful home, so close to the beach and nice and safe for the kids to roam and explore within the estates boundaries. I would love to go back and spend more time there. The owner, Warren, is most helpful and quick to reply on an electrical issue that was promptly sorted out. Everything you need is there. Perhaps just one tiny tweak, and that is to upgrade the cleaning service, but I know December times are difficult for those services due to overbooking. I will definitely recommend this to my friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Tale Villa se terugvoer

Hi there, thank you for your review, we will be in communications with our cleaning service company to see what options there might be during peak periods. So glad you had a good time!

The Whale Tale Villa
Mark B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B
Gesin met tieners

Awesome

Top shower drained water slowly, must be attended to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Tale Villa se terugvoer

So glad you had a great time. The upstairs shower was recently retiled, we will be getting the tilers to come and inspect and repair, thanks for bringing this to our attention.

The Whale Tale Villa
Liandi B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liandi B
Gesin met klein kinders

Wonderlike belewenis!

Wat 'n wonderlike naweek saam familie in hierdie wonderlike omgewing! Dis 'n lieflike huis - ideaal vir lekker kuier en saam wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Selvashani P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selvashani P
Saam met vriende

Stunning location, very safe, absolutely gorgeous beach.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Tale Villa se terugvoer

We are so glad to hear you had a great time, time spent in the peaceful Shelley Point Golf Estate especially during the winter months is very special. Thanks again for visiting The Whale Tale Villa and hope to see you back again soon.

The Whale Tale Villa
Jessica D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica D
Saam met vriende

Beste naweek ooit.

Ons is 'n groep dames van 12 en ons het 'n baie lekker tyd gehad. Alles was in plek om ons ontbyt en kossies voor te berei. Die feit dat daar 3 badkamers met storte was, het baie gehelp vir so 'n groot span. Die beste was dat die seewater basies in ons agtertuin was. Ons beoog om defnitief weer die The Whale Tale Villa te bespreek in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Tale Villa se terugvoer

We are so glad that you had a great time, thanks once again for choosing The Whale Tale Villa and do come again..

The Whale Tale Villa
Lee H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee H
Saam met vriende

Luxury at its best!

We had a very enjoyable time! Everything was beautiful and clean and within walking distance for kids to go to the beach without us holding their hands.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Tale Villa se terugvoer

We are glad you had a great time at The Whale Tale Villa, do come again!

The Whale Tale Villa
Hermanus H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermanus H
Saam met vriende

Amazing stay.

The property is well equipped with what was needed for our stay and the location is perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Tale Villa se terugvoer

We are so happy you enjoyed your stay, do come again.

The Whale Tale Villa
Phil J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phil J
Saam met vriende

Excellent.

The owner was extremely helpful throughout and the property was in a lovely, scenic and secure location. The house was clean and spacious enough for all. Could not have asked for more. We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anqueenio E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anqueenio E
Saam met vriende

Baie lekker gekuier. Ruim huis. Lekker stoep.

Die enigste negatiewe punt was die massas vlieë wat ons oorval het. Dit het so ’n bietjie onspan gedemp. Daar was niks behalwe ’n vlieëplak om van hulle ontslae te raak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa P
Saam met vriende

Wonderful stay.

Lovely home, perfect spot and awesome view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Tale Villa se terugvoer

Hi there, we are so glad you enjoyed your stay, thank you for staying at The Whale Tale Villa.

The Whale Tale Villa
Izandri C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izandri C
Gesin met klein kinders

'n Ongelooflike huis wat ons groot familie hartlik verwelkom het.

Baie lekker huis wat goed ingerig is, dankie vir die flinke diens met die geiser. Enigste aanbeveling vir ons lui stadsjapies is dalk 'n skottelgoedwasser en waaiers vir die kamers. Maar sal enige dag weer terugkeer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Tale Villa se terugvoer

Hi Izandri,

Thank you for your feedback.

Our sincere apologies with regard to the hot water issues, but we are glad we were able to sort it out the same day for you.

With regards to the dishwasher and fan suggestions. These are well received and we will definitely consider these suggestions moving forward.

Sincerely,
Warren and Megan

The Whale Tale Villa
Stephen R - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephen R
Gesin met klein kinders

3 night stay-over new year.

A lovely house in a great location. I enjoyed my stay but there needs to be some adjustment to the hot water cylinder. We were a party of 6 adults and 5 children. If 2 people showered in the morning then there was no hot water for others or for washing up. I just don't feel that this is acceptable in accommodation cost R4500 per night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Tale Villa se terugvoer

Hi Stephen,

We are glad you enjoyed your stay at The Whale Tale Villa.

Thank you for the feedback regarding the hot water cylinder. We did get a report from guests that stayed at the Villa after your departure regarding intermittent problems with the hot water, this was due to a faulty geyser element. This was repaired the same day it was reported. The house's geyser system is sufficient to cater for up to 12 guests.

We do apologize for any inconvenience caused during your stay.

Sincerely,
Warren and Megan

The Whale Tale Villa
Deidre S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre S

Everything was amazing.

Perfect from the moment we got there. Awesomeness. Well done.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles was ongelooflik.

Perfek van die oomblik wat ons daar aangekom het. Awesomeness. Welgedaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leen V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leen V
Gesin met klein kinders

A lovely experience with beautiful views and sunrise and sunsets! Some tiny things could be improved.

We had a lovely experience with the Whale Tale Villa. The host contacted us beforehand and was very helpful with info. The house had a very handy layout of rooms. We were 3 families, 2 with children (young children and teenagers) and 1 without, and it suited us very well. The kitchen was well equipped and we were very happy with the child friendly crockery. The only thing we missed though was space for our groceries. We were a total of 12 and couldn't pack away our dry groceries and it had to stand on top of the cupboards for the whole weekend. Another thing we missed was a small bin in the bathrooms. Besides this, we would definitely come again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Lieflike ervaring met 'n pragtige uitsig en sonsopkoms en sonsondergang! Sommige klein dinge kan verbeter word.

Ons het 'n wonderlike ervaring met die Whale Tale Villa gehad. Die gasheer het ons vooraf gekontak en was baie behulpsaam met inligting. Die huis het 'n baie praktiese uitleg van kamers gehad. Ons was 3 gesinne, 2 met kinders (jong kinders en tieners) en 1 sonder, en dit het ons baie goed geskik. Die kombuis is goed toegerus en ons was baie gelukkig met die kindervriendelike breekware. Die enigste ding wat ons gemis het, was egter spasie vir ons kruideniersware. Ons was 'n totaal van 12 en kon nie ons droë kruideniersware wegpak nie en dit moes die hele naweek bo-op die kaste staan. Nog 'n ding wat ons gemis het, was 'n klein asblik in die badkamers. Daarbenewens sal ons beslis weer kom!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rhidah A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhidah A

Clean and spacious accommodations for 12 people with all the comforts of home.

Has a great outdoor area with a view of the ocean. Sleeps 12 people comfortably. Lots of board games to keep you entertained. There is a TV with DVD player but no DStv or internet connection.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Org V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org V
Saam met vriende

Baie lekker tyd gehad.

Baie rustig, groot en ruim, netjiese huis. Veilig en modern en goeie uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leendertz W - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leendertz W
Saam met vriende

Amazing!

Spacious, modern, well appointed, awesome view. Warren is an amazing host always ready to assist. A weekend well spent. I would recommend this villa to one and all.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michane D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michane D
Saam met vriende

Amazing.

We had an amazing stay it was short but we enjoyed every minute of it. The weather was nice and we had a great sea view. The only thing that was missing was DStv as we could not watch the rugby game.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jana D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana D
Gesin met klein kinders

Mooi en gemaklike vakansiehuis in pragtige Shelley Point Estate.

Heerlike en gemaklike naweekverblyf, pragtige uitsig oor see van stoep en braai-area. Onthou eie handdoeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zelda D
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjiese villa. Lekker omgewing.

Ons het lekker gebly by die villa en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Baie mooi huis en het gevoel of ons gaste was in iemand se privaat woning. Onthou net om eie handdoeke saam te neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Tale Villa se terugvoer

Ons is baie bly om te hoor dat julle, julle naweek by die Whale Tale Villa geniet het.

Ons waardeer jou terugvoering en van nou af gaan ons seker maak dat ons handdoeke beskikbaar maak vir ons gaste. Ons hoop dat al ons gaste die selfde ervaring het, what ons het, elke keur as ons by hierdie pragtige huisie by die see bly.

The Whale Tale Villa
Wilna B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B
Gesin met klein kinders

Ideal spot.

We had a wonderful stay here. The patio has a stunning sunrise sea view, and the full moon also rose across the water. It is a quick walk to the beach and I was happy to let the kids explore the beach and surrounds on their own. The kitchen was well equipped and the weekend was ideal!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Whale Tale Villa se terugvoer

We are extremely pleased that you and your kids enjoyed your stay at our Whale Tale Villa. Please do come again.

The Whale Tale Villa
Vanaf R4 400
R4 400 R3 740
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 400
R4 400 R3 740
per nag (plek vir 10)
Vanaf R4 400
R4 400 R3 740
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15de Straat 7, Shelley Point Gholflandgoed, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99609b627cec44a402e894a2cd624e877d1afc9c02645ea0656d07c4e210fc12611ad05a5ece65f191a95c0c67e9a7357337?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 400 nouVanaf R3 740 per nag (plek vir 10) 35 5 1 5 7 15th Street Shelley Point Golf Estate 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.709439771327 17.976828245446
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem