Plettenbergbaai Akkommodasie by The Whaling Station B&B | LekkeSlaap
+20

The Whaling Station B&B

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 444, Erfdeel 29, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Whaling Station B&B bied bed-en-ontbyt-verblyf op die Goose Valley Gholflandgoed in Plettenbergbaai. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar die Tuinroete verken kan word.

Verblyf by The Whaling Station B&B bestaan uit 8 unieke kamers. Die kamers het elk 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en elke kamer het 'n en suite-badkamer. Gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv is in elke kamer beskikbaar.

Ontbyt word in die eetarea bedien en aandete kan teen 'n ekstra fooi bestel word. Die gastehuis spog met 'n uitkykdek met 'n randvloeiswembad. Daar is ook 'n braai-area, wasgoeddiens en veilige parkeerplek vir voertuie. Kanoe-uitstappies op die strandmeer kan op die perseel gereël word en sal jou na 7km van Plettenbergbaai se mees eksklusiewe wit sandstrande neem.

The Whaling Station B&B is sowat 5 km vanaf die middedorp waar al die restaurante, winkels en ander geriewe is.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Whaling Station B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Plaas 444, Erfdeel 29, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Whaling Station B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 444, Erfdeel 29, Goose Valley Gholflandgoed, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwfU8KRd9J5JwKK9QUIHq9LD8vc8szhY5umiulAhGER4JLsijOr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Farm 444, Portion 29 Goose Valley Golf Estate 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.031047297196 23.382977853442
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za