The Whistling Duck Nest

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Whistling Duck Nest is 'n bekoorlike gastehuis in 'n landgoed naby die sonderlinge dorpie Witrivier.

Die huis is op die oewer van 'n dammetjie en bied verblyf in 3 dubbelslaapkamers. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het elkeen 'n mikrogolf, ketel, basiese eetgerei en breekware.

Die gastehuis het gratis WiFi, 'n gemeenskaplike sitkamer met 'n kaggel en 'n ruim patio wat oor die swembad en dam uitkyk. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

The Whistling Duck Nest is naby die Krugerwildtuin, Longmere-dam, Witrivier Buiteklub en die Laeveld Botaniese Tuin.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Whistling Duck Nest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R720 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za