LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Whistling Duck Nest | LekkeSlaap
+9

The Whistling Duck Nest

21 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir The Whistling Duck Nest
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Werner E - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner E
Gesin met klein kinders

Baie lekker. Sal enige tyd weer soentoe gaan.

Baie vriendelike eienaars. Was baie gasvry. Het die aand baie geniet.

The Whistling Duck Nest's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Kom gou weer.

The Whistling Duck Nest
Erica F - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica F
Enkelreisiger

Great hosts, always attentive.

Great location, very peaceful.

The Whistling Duck Nest's terugvoer

Dankie waardeer.

The Whistling Duck Nest
Divan O - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik lekker en rustig.

Beslis 'n wegbreekplek.

The Whistling Duck Nest's terugvoer

Dankie, sien gou weer.

The Whistling Duck Nest
Brian J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Linda makes one feel right at home immediately. I am a very cautious about meeting new people and can only say Linda you are a sweetie pie. Although my hubby is the opposite and did all the talking, I still felt right at home. Food was amazing. Cannot complain.

The Whistling Duck Nest's terugvoer

Baie dankie, was net n plesier.

The Whistling Duck Nest
Eurika B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eurika B
Gesin met tieners

Pragtig.

Pragtige plek. Puik diens. Gawe eienaars. Het heerlik gekuier, baie lekker gebly. Baie mooi natuur.

Philip S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Saam met vriende

Elke oomblik geniet.

Diens was uitstekend. Die atmosfeer was baie huislik en rustig. Linda was so vriendelik. Loer gerus in.

Gerhard C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C
Besigheidsreis

Ongelooflike ontspanne natuurskoon.

Linda se gasvryheid is stunning! Die ligging en area rondom jou is merkwaardig. Die natuurskoon laat voel jou sommer ekstra ontspanne. Ek sal enige iemand aanbeveel om daar te gaan bly.

Marcel U - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very neat and beautiful place to stay, very relaxing.

Very friendly reception. rooms were very neat with nice views. Wi-Fi connection available. Nice veranda where you can sit for hours on end. Take time to follow the Panoramic Route and to visit the Big Swing and Sky Lift at Graskop.

The Whistling Duck Nest's terugvoer

Baie dankie .

The Whistling Duck Nest
Azaria J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Azaria J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en huislike akkommodasie.

Die akkommodasie is baie aangenaam met 'n pragtige uitsig en Linda is baie vriendelik, behulpsaam en gasvry. Dis 'n perfekte plekkie om weg te kom van die besige stadslewe en as mens bietjie rustigheid soek. Baie dankie.

The Whistling Duck Nest's terugvoer

Baie dankie waardeer.

The Whistling Duck Nest
Gerhard K - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en vriendelik.

The Whistling Duck Nest is 'n pragtige gastehuis. Die ligging is pragtig en steeds 'n sentrale punt indien 'n mens op pad is na die Krugerwildtuin. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

The Whistling Duck Nest's terugvoer

Dankie Annelize, dit was heerlik om jul te huisves.

The Whistling Duck Nest
Jackie H - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos jou eie huis.

Ons was absoluut aangenaam verras. Ons doen nie eintlik B&B nie, maar Linda en Jan se gasvryheid het ons op ons gemak laat voel en baie tuis ook laat voel. Baie dankie.

The Whistling Duck Nest's terugvoer

Dankie baie julle het amper soos familie gevoel, lekker om met jul ons mooi te deel sien gou weer.

Groete
Linda

The Whistling Duck Nest
Aubrey M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey M
Enkelreisiger

Fantastiese plekkie en vriendelike mense.

Gasvryheid uit die boonste rakke. Diens was fantasties en Lynda is 'n gasvrou van formaat. Kamer was pragtig en netjies. Kos was uitstekend. Sal enige tyd weer daar oorslaap.

The Whistling Duck Nest's terugvoer

Dankie Aubrey, ons waardeer!

Groete,
Linda

The Whistling Duck Nest
Leanne H - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leanne H
Gesin met klein kinders

Huislik.

Dis net geskik vir kort verblyf. Baie vriendelike diens.

The Whistling Duck Nest's terugvoer

Baie dankie sien uit om jul weer te sien groete Linda.

The Whistling Duck Nest
Tracy S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy S
Gesin met tieners

Accommodation was neat and clean. Linda was extremely friendly and very helpful.

See stars.

The Whistling Duck Nest's terugvoer

Dankie Tracy sien gou weer.

The Whistling Duck Nest
Beverley C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, baie dankie Linda vir jul gasvryheid.

Van aankoms tot huis toe gaan was net 'n belewenis. Jan en Linda, dankie vir die gasvryheid en onthaal, ons sien julle gou weer.

The Whistling Duck Nest's terugvoer

Dankie baie hoe anders met gaste soos Lekker slaap gaste dankie Beverley.

The Whistling Duck Nest
Kobus H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus H
Besigheidsreis

Vriendelik, netjies en mooi uitsig.

Baie aangename mense en die plek is mooi skoon en nuut. Die ontbyt is 5-ster en die plek is maklik om te vind.

The Whistling Duck Nest's terugvoer

Dankie Kobus ons waardeer.

Groete
Linda

The Whistling Duck Nest
Amanda V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrou het uit haar plek gegaan om ons tuis te laat voel, die atmosfeer was puik en die uitsig asemrowend.

Kamers wat netjies en goed uitgelê. Ouwêrelds.

The Whistling Duck Nest's terugvoer

Danki baie Amanda, sien uit om jul weer te sien.

Groete
Linda

The Whistling Duck Nest
Len E - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Len E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë om lekker te ontspan met vriendelike gasvrou/eienaar wat jou op die hande dra.

Goed geleë gastehuis op Sheffield Estate naby Witrivier met heerlike kuierstoep en mooi uitsig oor dam met voëllewe. Gasvrou vriendelik en baie gasvry - sien goed om na gaste se versoeke.

The Whistling Duck Nest's terugvoer

Dankie Len, ek waardeer dit. Sien gou weer.

The Whistling Duck Nest
Deon J - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike rustige atmosfeer, met uitkyk oor dam vol met eende.

Wistling Duck was baie aangenaam, rustig met baie vriendelike gasheer / gasvrou. Die uitkyk vanaf stoep oor dam is so rustig met mooi sonsondergang. Kamers en verblyf was baie netjies.

The Whistling Duck Nest's terugvoer

Dankie Deon, dit word opreg waardeer. Ons hoop ons sien jul gou weer. Groete

The Whistling Duck Nest
Jason J - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason J
Enkelreisiger

Ongelooflik lekker.

Die plek was uitsonderlik skoon en die kamer was baie gemaklik uitgelê. Het 'n ongelooflike uitsig gehad en die beste, vriendelikste gashere.

The Whistling Duck Nest's terugvoer

Baie dankie Jason was 'n plesier om jou te kon huisves hoop ons sien jou gou weer.

Groete
Linda

The Whistling Duck Nest
Tharine D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharine D
Gesin met klein kinders

Boe lekker ervaring, mense was baie vriendelik en ons het baie welkom gevoel.

Die Whistling Duck Nest is 'n baie lekker plek om te oornag as jy die laeveld wil verken. Ons was hartlik verwelkom,dit was baie netjies en gerieflik geleë. Dit is baie veilig en mens kry 'n vakansie gevoel as jy daar bly.

The Whistling Duck Nest's terugvoer

Baie dankie, dit was net 'n plesier om julle by The Whistling Duck Nest te huisves. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.

The Whistling Duck Nest
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R720
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darterstraat 1, Sheffield-landgoed, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMwOGMwMjkxLTFlZDUtNDY2MS05OTg1LWJiMmI4OGVhMTRjYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R720  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 1 Darter Street Sheffield Estate 1240 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.290071 30.996786
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!